Tulbagh Kry sy Padda Terug

Jol! Op die foto is Lourens Relihan, verkoopsbstuurder van Tulbagh Wynkelders, Arno Jordan, gaskunstenaar,Sonica Manas van TW en Quintus Basson, bemarkingsbestuurder van Tulbagh Wynkelders.
Jol! Op die foto is Lourens Relihan, verkoopsbstuurder van Tulbagh Wynkelders, Arno Jordan, gaskunstenaar,Sonica Manas van TW en Quintus Basson, bemarkingsbestuurder van Tulbagh Wynkelders.

Met die nuwe reeks versnitwyne wat Tulbagh Wynkelders pas bekendgestel het, betree die kelder ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën nuwe marksegment en word daar op jare se lojale ondersteuning vir di+¬ bekende reeks gehaltewyne, voortgebou.
Mnr Quintus Basson, bemarkingsbestuurder van Tulbagh Wynkelders, het ges?+¦???+¦?+¦-+?? dat hierdie uitdagende en nuwe projek gebou word op ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën stewige grondslag wat die Tulbagh-wynreeks oor die afgelope 25 jaar gel?+¦???+¦?+¦-+?? het.
“Ons weet dat die Paddagang-reeks wyne reeds ondersteuning in die handel geniet en met ons nuwe reeks, en nuwe etiket, gaan ons die plaaslike mark met ons top gehalte wyne verras,” het hy tydens die bekendstelling by die bekende Paddagang-restaurant op Tulbagh ges?+¦???+¦?+¦-+??.
Tulbagh Wynkelders en Paddagang, ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën restaurant wat oor die afgelope 35 jaar naam gemaak het met sy tradisionele geregte, het ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën jarelange verbintenis en die Paddagang-reeks wyne wat al sinoniem met Tulbagh Wynkelders geword het. Dit was dus heel gepas om die nuwe reeks wyne daar die lig te laat sien.
“Die nuwe reeks versnitwyne gaan hoofsaaklik op die restaurantbedryf toegespits word en gaan Tulbagh Wynkelders se teenwoordigheid in hierdie marksegment aansienlik uitbrei,” het Basson ges?+¦???+¦?+¦-+??.
“In die huidige ekonomiese klimaat is dit dus vir ons belangrik om ho?+¦???+¦?+¦-+?+¦-ú gehalte wyne aan ons verbruikers te lewer. Sterk, karaktervolle wyne teen markverwante pryse is die fokus van die reeks.
“Ons glo die wyn sal suksesvol deur die nasionale restaurantbedryf ontvang word,” het hy ges?+¦???+¦?+¦-+??.
Die nuwe wynreeks bestaan uit ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën chenin blanc, chardonnay, Grenache, viognier-versnit, ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën viognier/chenin blanc-versnit en ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën Cape Blend-versnit. Hierdie wyne sal almal onder die Paddagang-etiket bemark word.
“Alhoewel daar ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën ligte luim in hierdie name verskuil is, is die wyne van ho?+¦???+¦?+¦-+?+¦-ú gehalte en gee die Paddagang-reeks erkenning aan persone in die geskiedenis wat ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën groot invloed gehad het. Daar word ook nog heelwat ontwikkelingswerk aan nuwe produkte, wat nog twee rooi versnitte sal insluit, gedoen. Hulle sal in 2010 op die mark geplaas word.
“Tulbagh Wynkelders staan op die vooraand van ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën opwindende tydperk in sy ontwikkeling en al hierdie nuwe produkte word in ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën nuwe, moderne en elegante voorkoms bekendgestel. Ons het ook pas ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën nuwe nasionale verspreidingsagent aangestel wat sal verseker dat Tulbagh Wynkelders se produkte landwyd in die restaurantbedryf beskikbaar sal wees,” het Basson verduidelik.
Die nuwe Paddagang-reeks se etikette is deur die bekende grafiese kunstenaar Dawid Toua van die Paarl ontwerp. Die etikette het ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën meer moderne aanslag, maar behou tog steeds die tradisie van die bestaande Paddagang-wynreeks.
Die nuwe wyne sal teen tussen R40 en R60 in die handel beskikbaar wees.
Terloops, Tulbagh Wynkelders het pas ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën goeie oesseisoen agter die rug en goeie wyne word van die chardonnay en sauvignon blanc, in die wit-kultivars verwag, terwyl daar ook ho?+¦???+¦?+¦-+?+¦-ú verwagtinge van wyne wat van merlot en pinotage gemaak word, is. Die druiwe het almal stadig ryp geword, met ?+¦-+???+¦-ú?-¦?+¦-ú?+¦+ën gevolglike goeie balans en ryp geure wat in die wyne verwag kan word.

Enjoyed this article?

Subscribe and never miss a post again.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *